Luister na die radio-onderhoud op You FM waar Johan Kruger teen oorspandering gedurende die Kersseisoen waarsku, asook watter oplossing DebtHealth bied waar skuld buite beheer geraak het.
Foto Towfiqu barbhuiya | Unsplash